
The ultimate "Gap" year!
Ons poog om jongmense toe te rus om hulle Goddelike roeping met passie en deursettingsvermoë na te jaag
Target Life bied ’n uitdagende een-jaarprogram vir skoolverlaters en nagraadse studente (18-25’s)
Fokus
- Dissipelskap
- Potensiaalontwikkeling
- Omvattende lewensvoorbereiding
- Loopbaanbeplanning
- Leierskapsontwikkeling
- Bedieningsopleiding
- Wêreldbeskouing
Geïntegreerde prosesse waardeur hierdie uitkomste bereik word
- Familiebou
- Spanbou
- Lesings en Teorie
- Ervaringsleer
- Lewensvaardighede
- Avontuurleer
- Projekte
- "Coaching"
- Uitreike
Sterk fokus op gebalanseerde ontwikkeling
- Ontwikkeling van liggaam, siel en gees.
- Afgooi van die negatiewe bagasie uit die verlede,
- potensiaalontdekking in die hede,
- visie en vaardighede vir die toekoms.